Weg en terug


Desember 2003

Daar kom ‘n traan in my oog oor die einde van nog ‘n veeleisende jaar waarin ons die druk van die gejaagde lewe met verskillende style probeer benader het.

Ons besef elke jaareind dat ‘n mens eers “WEG MOET GAAN” om weer

“TERUG TE KOM”.

Soos vir onsself, wens ons ook vir julle ‘n stille nadink-tyd waarin Onse Lewensvreugde opnuut uit die Vrede van Kersfees vir ons gebore mag word.

#Yearend

Recent Posts
Archive
Search By Tags
No tags yet.
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

WEBSITE MAINTENANCE: DeodataDigital.co.za

LBurmeister Ondernemings CC (LBO-Trio / Sure-Enough) Authorised FSP (FSP 3186)

Shortterm Insurance & Medical Schemes: Tel 017-8195299/88 / 017-8197779

Postnet Suite 979, P/Bag X9013, Ermelo, 2350 | Heide Avenue 22, Ermelo, 2351