Oorsprong


Desember 2005

Aan die einde van ‘n hard-werk jaar

is die aanbreek van die Kersseisoen

die toppunt

van alles wat in 2005 gedink en gedoen is.

En net soos die gedagtes van die vorige Kersseisoen

beslis ons rigting vir 2005 bepaal het,

so het ons nou weer die geleentheid

om ‘n vars keuse vir 2006 te maak.

Wat vir ons nodig is,

is om terug te keer na ons Oorsprong

en Sy pad van Waarheid te bewandel

terwyl ons Sy Liefde nog met mekaar kan deel.

Ons groet julle baie graag met ‘n wens vir

kinderlike geloof

en die belewenis

van ‘n Sorgsame Vader

wat BEDOEL om julle in 2006 te SEЁN

sodat julle lewe op hierdie aarde vir Hom vrugbaar mag wees.

#Yearend

Recent Posts
Archive
Search By Tags
No tags yet.
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

WEBSITE MAINTENANCE: DeodataDigital.co.za

LBurmeister Ondernemings CC (LBO-Trio / Sure-Enough) Authorised FSP (FSP 3186)

Shortterm Insurance & Medical Schemes: Tel 017-8195299/88 / 017-8197779

Postnet Suite 979, P/Bag X9013, Ermelo, 2350 | Heide Avenue 22, Ermelo, 2351